Diensgroepe

BEDIENING

Leier-ouderling

Hennie de Clercq

082 574 6013

077 726 6111

011 888 3327

hennie@saisc.co.za

Diakonie

Louis v Huyssteen

082 773 5518

 

011 646 1806

Louis.vanhuyssteen@microsep.co.za

Diensgetuienis

Thérese de Frey

083 291 4486

011214 9030

011 673 0515

doctor@wtmconline.com

Om in hierdie wereld U hande te wees.

  • Diens by Zaziwe en MESImpilo: weekliks vars vrugte, jaarlikse potjiekos en kerspartytjie vir verpleegpersoneel en pasiente.
  • Adopt-a-Granny: maandelikse kruidenierslewering en uitreik na Claremont

 

Gestuurde Gemeente

Johan Killian

083 266 9951

011 223 8000

 

jmk@law.co.za

Venootskap van Gestuurde gemeentes bestaan uit sowat 10 ander gemeentes in ons area ( en ander kerke landwyd) wat ten doel het om "gestuurde" gemeentes te word ipv "onderhoudende" of "sturende" gemeentes. Doel is om relevant te wees as Kerk in ons gemeenskap en die gemeentelede betrokke te kry in hul gemeenskappe waar hulle elke dag woon en werk.

Dus, ipv 'n kerk waar lede Sondae kom sit en luister na die preek en dan weg gaan tot volgende Sondag, probeer ons om die gemeente te leer/ bewus te maak dat ons buite die Kerk, in ons gemeenskap, sout vd aarde/ ligdraers moet wees. 

 

Omgee

Elma Bartlett

082 920 0437

 

011 888 5452

elmabartlett@aasvoelkop.co.za

Die omgeegroep is om emosionele en fisiese ondersteuning aan gemeentelede te gee ten tye van siekte en persoonlike krisisse asook om nuwe intrekkers te verwelkom.

  • Besoek en kontak aan gemeentelede ten tye van siekte en persoonlike krisisse en verleen ondersteuning
  • Reël van intrekkers funksies twee maal per jaar.
  • Die Stateliet Abraham Kriel kinderhuis se aktiwiteite.

 

Eredienskommissie

Hannes v Rooyen

084 535 2515

011 704 1905

011 888 1153

driedfruit@mweb.co.za

Kommunikasie met bedieningspan aangaande liturgiese gebruike ter verryking van die erediens; asook die verantwoordelikheid om hierdie gebruike te verduidelik aan die gemeente. Die bewaring van die klassieke styl van ons eredienste.

 

Gemeentebediening

Barnard Beukman

082 302 4798

011 713 9500

011 782 4245

barnard@media24.com

Kommunikasie koppelvlak tussen kerkraad en gemeente.

Huis besoek en ondersteuning aan gemeentelede.

 

Kleingroepe

Marié Germishuizen

084 549 3049

011 476 4496

011 4767 943

marie@cgconsult.co.za

Om elke Christen die geleentheid te gee hulle Christenskap saam met mede Christene uit te leef.

  • Bestudering van God se woord
  • Omgee en ondersteuning in kleingroepies
  • Beplanning en uitvoer van aksies in die kerk en gemeenskap

 

Jeug

Thea Oberholzer

083 308 5303

011 888 2761

n.oberholzer@mweb.co.za

Om met passie ouers te assisteer om hulle doopbelofte te vervul.

Alle jeugverwante sake:

  • Bemagtig kategete om in n gestruktureerde manier die les oor te dra aan kinders.
  • Kyk na die kleiner kinders terwyl hulle ouers in die kerk is.
  • Reel uitreike.
  • Reel aktiwiteite vir die jeug by die kerk en elders.
  • Reel kampe

 

Jong Volwassenes

Cobus Visser

083 714 3571

021 671 1228

011 477 7935

cobusv@parsec.co.za

Die Jong Volwassenes verteenwoordig lidmate tussen 20 en 40 jaar in Aasvoëlkop NG Gemeente.

Die aktiwiteite van die diensgroep:

  • Verwelkoming van nuwe lidmate in die ouderdomsgroep in die gemeent
  • Organisering van nuwe bybelstudie en kleingroepe vir Jong Volwassenes.
  • Koördinering van deelname aan gemeente aktiwiteite: Kinderhuis, "Adopt-A-Granny" ,ens.
  • Kommunikasie tussen die kerkraad en die Jong Volwassenes.
  • Sosiale byeenkomste vir die Jong Volwassenes.

Enige navrae kan gerig word aan:

Cobus Visserbr>Tel: 083 714 3571
Epos: cobusv@parsec.co.za

 

Seniorbediening

Joan Potgieter

083 256 1031

 

011 477 2215

joan.potgieter@absamail.co.za

Ondersteuning aan en kommunikasie met die senior lidmate (d.w.s. lidmate van 70 jaar en ouer) van die gemeente.

  • Die senior lidmate word in kleiner groepies ingedeel om kommunikasie en kontak met hulle te vergemaklik.
  • Vrywillige helpers word gewerf om deur die jaar namens die kerk om te sien na die senior lidmate in die groepie waarvoor hulle verantwoordelikheid aanvaar.
  • Die vrywillige helpers skakel met die senior lidmate deur hulle van tyd tot tyd te besoek of te telefoneer veral met verjaarsdae en ten tye van siekte en ander beproewinge.
  • Vrywillige helpers verskaf aan senior lidmate wat vervoerprobleme ondervind, oplaaigeleenthede na die kerk vir die erediens, na winkels, mediese dokters, die hospitaal, ens.
  • Een Sondag per jaar word ‘n spesiale diens gehou vir die senior lidmate. 

 

ONDERSTEUNINGS DIENSGROEPE

Beplanning

Adri Drotskie

082 456 5848

 

011 673 5719

adrid@iburst.co.za

Ondersteuningsdiesngroep wat die Kerkraad en ander Diensgroepe help met beplanningsaktiwiteite

  • Fasilitering van die Gemeenteplan
  • Vraelyste vir behoeftebepalings en ander navorsing
  • Fasilitering van gesprekke

 

Diensverhoudinge

Chris Carstens

082 780 0147

011 800 2222

011 678 4964

chris.carstens@eskom.co.za

Die primere doel is die onderlinge verhoudinge van kerkraad personeel asook hul interaksie en verhoudinge met gemeentelede en diensgroepe.  Die hantering van alle menslike hulpbronne prosesse ten opsigte van die personeel van Aasvoelkop.

  • Keuring en plasing van personeel
  • Advies ten opsigte van prestasiebestuur en ontwikkeling
  • Hantering van aftredes en afsterwes
  • Monitering van die verhogingsoefening
  • Monitering/implementering van administratiewe pligte ten opsigte van die betaling van personeel, posbeskrywing en pligtestaat, verlofregister, dienskontrakte, verjaarsdae en kersete

 

Eiendomme

Dawid Human

083 498 3095

011 678 6565

lilianne@mweb.co.za

Kerkgeboue en Infrastruktuur te onderhou en die kerkgronde optimaal te verfraai.

 

Finansies

Christa Du Toit

082 902 0723

011 545 6601

011 782 6308

christa@genophc.co.za

Die verantwoordelike bestuur van die gemeente se dankoffers.

 

Kommunikasie

Pieter Naudé

082 855 8433

011 463 5713

 

pieter@tnova.co.za

Kommunikasie: is die proses waarvolgens inligting oorgedra word vanaf een party na ‘n ander in ‘n medium waarvan die gekommunikeerde inligting dieselfde mening het vir beide partye.

Die Kommunikasie diensgroep se bestaansrede is om deur middel van kommunikasie samewerking tussen lidmate, onder mekaar asook tussen lidmate en kerkraad, te bewerkstellig. Ons wil ook sorg dat elke lidmaat ‘n ingeligte lidmaat is.

 

Gasvryheid

Lilianne Human

082 854 4460

 

011 888 2576

lilianne@mweb.co.za

Om mense te laat tuis voel in die gemeente.

  • Sondagoggend tee na diens
  • Organisasie van onthale en spesiale geleenthede

 

 

na bo