Bybelskool

Om kennis van die Bybel te verdiep en te verbreed onder gelowiges tot versterking van geloof en praktiese uitlewing in alledaagse omstandighede.

BybelskoolHoofaktiwiteit/doelwitte

  • Lesings wat aangebied word op gereelde basis oor spesifieke en voorafbepaalde Bybelboeke/aktuele onderwerpe deur kundige lektore.
  • Bespreking van vrae en aktuele onderwerpe aangaande die Bybel wat praktiese toeligting benodig.
  • Ontwikkeling van gemeenskap onder mekaar in die studie van die Woord.

 

Jaarprogram

Skakel die Kerkkantoor by 011 782 5231 vir meer inligting