Gasvryheid/Omgee

Gasvryheid/Omgee Om gasvryheid ten toon te stel en mense te laat tuisvoel in die Gemeente en onder andere;

  • Sondagoggend tee na diens, begrafnisse
  • Organisasie van onthale en spesiale geleenthede

Om emosionele en fisiese ondersteuning aan gemeentelede te gee ten tyde van siekte en persoonlike krisisse asook om nuwe intrekkers te verwelkom

 

Vir enige navrae, kontak:

Lilianne Human

082 854 4466  

en

Helena Shoeman

083 649 0390

OF

Vul die kontakvorm hieronder in, en Lillianne of Helena sal u kontak.

Kontak Gasvryheid | Omgee