Gebedsbediening

Om gebed by almal in die gemeente te promofeer, te integreer en te fasiliteer.

GEBEDSAKSIE

Die diensgroep vir gebed wil baie graag die gemeente se mening vra oor ons weeklikse gebedsbyeenkoms. Die nood wat op alle terreine van die lewe druk, dryf ons na gebed en die Vader wil graag ons gebede hoor. Ons wil vra of ons ’n vergadering kan belê vir Sondag 1 Mei, direk na die oggenddiens. In minder as 10 minute wil ons graag u gevoel toets oor die reël van ‘n effektiewe weeklikse gebedsbyeenkoms…

Kontak asb vir Louis Fick

083 251 4864

OF

vul die vorm hieronder in en Louis sal u kontak.

 

Kontak Gebedsbediening