Jong Volwassenes

Jong VolwassensVakant

Die Jong Volwassenes verteenwoordig lidmate tussen 20 en 40 jaar in Aasvoëlkop NG Gemeente.

Die aktiwiteite van die diensgroep:

  • Verwelkoming van nuwe lidmate in die ouderdomsgroep in die gemeente
  • Organisering van nuwe Bybelstudie en kleingroepe vir Jong Volwassenes.
  • Koördinering van deelname aan gemeente aktiwiteite: Kinderhuis, “Adopt-A-Granny” ens.
  • Kommunikasie tussen die kerkraad en die Jong Volwassenes.
  • Sosiale byeenkomste vir die Jong Volwassenes.