Jeugdienste

Jeugdienste is ‘n weeklikse byeenkoms in die lighuis. Dit is Sondagaande van 18:00-19:30 (in eksamentye van 18:00-19:00). As jy in graad 6-12 is, kom kuier, gesels en connect lekker saam!