Kinderkerk

backgrounds_youthKinderkerk is een keer ‘n kwartaal geskeduleer en word gedurende die gewone erediens in die saal aangebied. Kinders kom dus  daardie Sondag om 09:00 direk saal toe. Dit is gemik op kinders van 6-11 jaar oud.
Ouers is welkom, maar nie verplig, om by te woon.Kyk gerus na die 2015 kalender om te sien wanneer kinderkerk geskeduleer is.