Reisgroep

Die Graad 10-11 katkisasie groep (of die ou belydenisklas)

Hierdie kursus sluit individuele gesprekke, weeklikse byeenkomste en ‘n kamp in. Daar is ook verskeie geleenthede vir belydenisaflegging.

Hierdie kursus sluit individuele gesprekke, weeklikse byeenkomste en ‘n kamp in. Daar is ook verskeie geleenthede vir belydenisaflegging.

  • Uitreike
  • Kampe
  • Sosiale geleenthede
  • Kinderomgeegroep: ‘n Gespreksgroep  wat weekliks bymekaarkom en fokus op ervaring vir kinders van 9-12 jaar. Ouers word elke vierdie week genooi om by te woon.
  • Kategese (Sondae 10:15-11:15)