Kruispunt

Kruispunt | 28 Mei 2017

Kliek hier om die nuutste uitgawe van Kruipunt aanlyn te lees.

 

Vorige uitgawes van Kruispunt
Kliek hier om die vorige uitgawes van Kruipunt aanlyn te lees.
Of volg die direkte skakels hieronder:

05/28/2017 – Kruispunt
05/21/2017 – Kruispunt
05/14/2017 – Kruispunt
05/07/2017 – Kruispunt
04/30/2017 – Kruispunt
04/23/2017 – Kruispunt
04/16/2017 – Kruispunt

04/09/2017 – Kruispunt

04/02/2017 – Kruispunt

03/26/2017 – Kruispunt
03/19/2017 – Kruispunt

03/12/2017 – Kruispunt
03/05/2017 – Kruispunt
02/26/2017 – Kruispunt
02/19/2017 – Kruispunt
02/12/2017 – Kruispunt

02/05/2017 – Kruispunt
01/29/2017 – Kruispunt
01/22/2017 – Kruispunt
01/15/2017 – Kruispunt
12/04/2016 – Kruispunt
11/27/2016 – Kruispunt
11/17/2016 – Kruispunt
11/04/2016 – Kruispunt
10/27/2016 – Kruispunt
10/20/2016 – Kruispunt
10/13/2016 – Kruispunt
10/06/2016 – Kruispunt

SnapScan – Slimfoonbydraes is veilig en gerieflik!

Lidmate het nou ‘n maklike en veilige manier om Sondag se dankoffer, gereelde maandelikse dankoffer of enige ander betalings te maak en sodoende op die manier die gemeente in staat te stel om effektief te bly funksioneer.

Hoe werk SnapScan?

  • Laai eers die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek bloot die www.GetSnapScan.co.za tuisblad – ongeag ‘n Standard Bank kliënt of nie.
  • Maak die SnapScan app op die foon oop en tik op “scan”. Hou dan die slimfoon se kamera oor die unieke NG Aasvoëlkop SnapCode – hiernaas –  om dit te skandeer. Die app identifiseer NG Aasvoëlkop outomaties en vra om die bedrag te verskaf wat oorbetaal moet word. Vul asb ook die doel van die inbetaling in die aangeduide plek in. ‘n Unieke en veilige PIN om die transaksie te bevestig word verskaf. Die gemeente ontvang ‘n kennisgewing via SMS. Die persoon wat die inbetaling doen kan op versoek anoniem bly.

Staande Aktiwiteite

  • Erediens elke Sondag 09:00
  • Jeugdiens elke Sondag 18:00 in die lighuis (volgens kalender)
  • Kategese 10:15-11:15 elke Sondag ná die erediens
  • Elke Sondag om 08:30 –  is die kapél beskikbaar vir individuele  voorbereiding en voorbidding vir die erediens.
  • Gebedsdiens – Elke Woensdag 11:00 in die kapél.
  • Gebedsaksie – Onthou om enige gebedsversoeke deur te gee na die kerkkantoor by (011) 782-5231.
  • Gemeentelede word versoek om enige gebedsversoeke in die houtkissies in die voorportale van die kerk te plaas.
  • Seattle Coffee Shop
    • Elke Vrydagoggend is daar ‘n byeenkoms in Seattle Coffee Shop in Cresta oor ’n aktueel Christelike saak. Bekende sprekers, goeie insette en lekker bespreking vind plaas. Die   byeenkoms begin 06:15 (vir 06:30) en eindig 07:30 stiptelik. Regtig die moeite werd – kyk gerus op www.tgif.org.za. Interkerklik – geen fooie en geen verpligtings.