5 Desember

5 Desember

Voorstel vir gesinne:

 

Plak R2’e oral om die huis met cellotape vas. Laat die kinders dit soek. Verduidelik vooraf dat, dit wat hulle insamel, vir ‘n arm kindjie se geskenk is

 

Verdere inligting hieroor volg more.