1 Desember

1 Desember

Jesus kom wys vir ons om vir ander om te gee. Gee vandag as gesin vir ‘n karwag ’n R20 fooitjie en ’n Coke en sê vir hom: “God bless you.”