6 Desember

6 Desember

Vat vandag die R2’e wat julle gister ingesamel het na ToysRus of Reggies toe om daar aan hulle kersboom ‘n naam te kies vir wie julle ‘n speelding kan koop. As julle nie by ‘n winkel kan uitkom nie kan julle die geld ook kerk toe bring.