Afkondigings

  • Sondag 24 September 2017 om 09:00, Erediens word gelei deur ds Barry van der Merwe
  • Luister gerus na ons eredienste op Sondae. Gaan na ons tuisblad en kliek op PREKE.

Staande Aktiwiteite

  • Erediens elke Sondag 09:00
  • Kategese 10:15-11:15 elke Sondag ná die erediens (nie gedurende skoolvakansies en langnaweke nie)
  • Gebedsdiens – Elke Woensdag 11:00 in die kapél.
  • Gebedsaksie – Onthou om enige gebedsversoeke deur te gee na die kerkkantoor by (011) 782-5231.
  • Gemeentelede word versoek om enige gebedsversoeke in die houtkissies in die voorportale van die kerk te plaas.
  • Seattle Coffee Shop
    Elke Vrydagoggend is daar ‘n byeenkoms in Seattle Coffee Shop in Cresta oor ’n aktueel Christelike saak. Bekende sprekers, goeie insette en lekker bespreking vind plaas. Die   byeenkoms begin 06:15 (vir 06:30) en eindig 07:30 stiptelik. Regtig die moeite werd – kyk gerus op www.tgif.org.za. Interkerklik – geen fooie en geen verpligtings. (Have a look at http://facebook.com/tgifcommunity now. Then invest a few moments to help TGIF expand its reach.)