Bybelskool

Bybelskool

 The Racing Standstill

aangebied deur Ulrike Pretorius

Maandag 19:00 – 21:00                          Woensdag 09:00 – 11:00

Ulrike praat oor ons ervaring van tyd: hoe ons tyd beleef, die kultuuraspekte en ons persepsie van tyd as individue en as deel van ons moderne Westerse samelewing. Sy bespreek hoe ons ons onderliggende begrip van tyd kan identifiseer en verander en hoe die gejaagdheid in ons samelewing lei tot wat sy beskryf as “the racing standstill”.

Verder ondersoek sy hoe dit ons daaglikse lewens beïnvloed. Sy bied ook praktiese wenke om tydbestuur te verstaan as deel van die “lewenskuns” van ons hedendaagse bestaan.

Vrywillige inskrywingsfooi:  R100 pp