Erediens

ErediensKommunikasie met bedieningspan aangaande liturgiese gebruike ter verryking van die erediens; asook die verantwoordelikheid om hierdie gebruike te verduidelik aan die gemeente. Die bewaring van die klassieke styl van ons eredienste. Die reël vir aflosleraars ten tyde van die afwesigheid van die leraars en tydens spesiale kerkgeleenthede.

Kontak

Loïse de Kock

083 264 5687

OF

Vul die vorm hieronder in en Loise sal u kontak.

[ccf_form id=”1348″]