Diensgetuienis

seniorsOm in hierdie wêreld U hande te wees

  • Diens by Zaziwe en MES Impilo: weeklikse vars vrugte, jaarlikse potjiekos en kerspartytjie vir verpleegpersoneel en pasiënte.
  • Adopt-a-Granny: maandelikse kruidenierslewering en uitreik na Claremontgemeenskap

Kontak

Thérèse de Frey 

083291 4486 /  011 214 9030

OF

Vul die vorm hieronder in en Thérèse sal jou kontak.

[ccf_form id=”1341″]